Wendie Jo Sperber

Wendie Jo Sperber
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1958-09-15)15 September 1958
Sterfte 29 November 2005 (op 47)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1978–2005
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Wendie Jo Sperber (15 September 1958 – 29 November 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente I Wanna Hold Your Hand (1978), Bachelor Party (1984), Back to the Future (1985), en Back to the Future Part III (1990).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy